Local newsNews

Jabez Huis se Odette het ’n hart vir stad se hulpbehoewendes

By Jabez sê ons, ons gee nie om te ontvang nie, maar ons gee omdat ons reeds ontvang het. Baie keer sal mense vir ons sê ‘mag die Here ons seën’, maar dan sê ons nee, die Here het ons klaar geseën.”

Odette Rossouw is die hartklop van Jabez Huis, ’n nie-winsgewende, interkerklike organisasie wat hulp verleen aan hulpbehoewendes van die stad.

Vir die afgelope 10 jaar is Odette ʼn steunpilaar in die gemeenskap wat dié help wat hulself nie kan help nie, met liefde sorg sy dat almal wat dit nodig het altyd iets te ete kry en voorsien klere aan dié wat nie het nie.

Standvastig in geloof sê sy, “By Jabez sê ons, ons gee nie om te ontvang nie, maar ons gee omdat ons reeds ontvang het. Baie keer sal mense vir ons sê ‘mag die Here ons seën’, maar dan sê ons nee, die Here het ons klaar geseën.”

Lees hierdie week wié hierdie inspirerende vrou met die goue hart en oop hand werklik is?

 

Volledige berig in hierdie week se WITBANK NUUS.

 

Het jy ’n storie om te vertel?

 

Stuur vir ons ’n epos na info@witbanknews.co.za of bel ons by 013 656 2490

  • Vir meer brekende- en gemeenskapsnuus, besoek gerus ons webtuiste.
  • Jy kan ons ook volg op sosiale media platforms: Facebook, Twitter of Instagram

 

HET JY GEWEET?

Kliek op die woorde wat in kleur uitgelig is om meer te lees oor verwante temas.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Zita Goldswain

News Editor at the Witbank News Caxton stable. Witbank News has been my ‘home’ for the past 24 years. Journalism is the ability to meet the challenge of filling the space true words said by Rebecca West. I meet challenges, get the better of them and fill space with true words.
Back to top button