Local newsNews
Witbank DBV het baie hawelose diere op soek na ʼn nuwe huis
Die organisasie kan nie hul goeie werk voortsit sonder die publiek se hulp nie.
![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/105/2022/12/OJ211-1-Copy-780x470.jpeg)
Die Dierebeskermingsvereniging (DBV) van Witbank is elke dag hard aan die werk om hawelose- en weggooidiere te beveilig en te versorg, maar die harde werk is net die helfte van die stryd.
![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/105/2022/12/OJ211-2-Copy-520x390.jpeg)
Die organisasie kan die goeie werk nie doen sonder die publiek se hulp nie.
Donasies in die vorm van kos en komberse is altyd nodig.
![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/105/2022/12/OJ211-3-Copy-520x390.jpeg)
Dié wat belangstel, kan ook hul tyd opoffer vir die dag en tyd spandeer as vrywilliger by die DBV.
![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/105/2022/12/OJ211-4-Copy-520x390.jpeg)
Skakel gerus vir Carike Roux by 082 724 0909 vir enige navrae.
![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/105/2022/12/OJ211-5-Copy-520x390.jpeg)
![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/105/2022/12/OJ211-6-Copy-520x390.jpeg)
Deel jou nuuswenke met ons via: Telefoon: 013 656 2490
Epos: wtbnews@mweb.co.za of volg ons op WITBANK NUUS se sosiale platforms: Instagram Twitter Witbank News toep Facebook page Witbank News Breaking