Local newsNews

Standerton loop weg met Ou Toppie liga finaal titel

Moenie dink dié ‘ou toppies’ kan nie meer gholf speel nie.

Gholf bly in jou bloed, dit maak nie saak hoe oud jy is nie. Die Ou Toppie liga finaal het die afgelope naweek by Witbank Gholfklub plaasgevind.

Die weer het saamgespeel en 3 Julie was gekenmerk met uitstekende gholf en baie goeie spangees.

Dié finaal is deur Standerton Gholfklub ingepalm.

Die Witbank Gholfklub se manne wat die Ou Toppie liga finaal aangepak het op 3 Julie is (van links): Victor Manuel, Schalk Jacobs, Shimon Kleitman, Jabu Hlongwane, Gavin Light en Eddie Hall.

Deel jou nuusbrokkies met ons

Telefoon: 013 656 2490 WhatsApp: 060 866 8682 Epos: info@witbanknews.co.za

Of volg ons op sosiale media platforms

Instagram Twitter Witbank News App Facebook page Witbank News Breaking

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Zita Goldswain

News Editor at the Witbank News Caxton stable. Witbank News has been my ‘home’ for the past 24 years. Journalism is the ability to meet the challenge of filling the space true words said by Rebecca West. I meet challenges, get the better of them and fill space with true words.
Back to top button