Local newsNews

Ongeluk eis een

Twee beseerdes is na ’n nabygeleē hospitaal geneem

’n Paar uur voor die wysers na die nuwe jaar toe gekantel het, het ’n ongeluk die lewe van ’n jong meisie geëis.

Die meisie is op die toneel dood verklaar nadat paramedici vergeefs vir haar lewe geveg het.

’n Jong man het prewelend gebid dat die meisie net self moet begin asemhaal, terwyl noodhulp op haar toegepas is.

Die bestuurder, asook ’n passasier in die kar is na ’n plaaslike hospitaal geneem.

Volgens omstanders het ’n donkerkleurige bakkie voor hulle ’n u-draai gemaak.

Hulle het glo nie die bakkie se ligte gesien nie.

Deel jou nuuswenke met ons via:

 

Telefoon: 013 656 2490

WhatsApp: 060 866 8682

Epos: wtbnews@mweb.co.za

 

Of volg ons op WITBANK NUUS se sosiale platforms:

 

Instagram,

Twitter

Witbank News App

Facebook page

Witbank News Breaking

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Zita Goldswain

News Editor at the Witbank News Caxton stable. Witbank News has been my ‘home’ for the past 24 years. Journalism is the ability to meet the challenge of filling the space true words said by Rebecca West. I meet challenges, get the better of them and fill space with true words.
Back to top button