Local newsNews
Ds. Maruis Nel hardloop vir die CMR in April
Alle fondse word geskenk aan die Christelik-Maatskaplike Raad.
![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/105/2021/04/Db445-Medium-373x470.jpg)
Dominee Marius Nel van die NG Kerk Witbank Klipfontein – Basileia Gemeente hardloop vir ’n liefdadigheid projek saam die CMR (Christelik-Maatskaplike Raad) Witbank.
Ds. Marius gaan die hele maand van April hardloop in ondersteuning vir die CMR om fondse in te samel.
As jy voel jy wil Ds. Maruis en die CMR help om die verskil te maak kan jy ’n borg bydrae by die volgende webtuiste; https://www.backabuddy.co.za/rwfl-witbank en vir meer informasie WhatsApp na 082 412 7339.
Lees meer oor Ds. Maruis se liefdadigheids wedloop saam die CMR in die week se weergawe van die WITBANK NUUS.
Deel jou nuuswenke met ons via:
Telephone: 013 656 2490
WhatsApp: 060 866 8682
Email: wtbnews@mweb.co.za
Of volg ons op WITBANK NUUS se sosiale platforms: