Local newsNews
Kom kuier saam met Gretha
Gretha gaan op 10 April die gasspreker wees en die tema wat sy gaan aanraak is: ‘’n Vrou na God se hart’.
Die baie bekende Gretha Wiid gaan by die Sion-gemeente kuier.
Gretha gaan op 10 April die gasspreker wees en die tema wat sy gaan aanraak is: ‘’n Vrou na God se hart’.
Die damesoggend vind by die Sion-gemeente op die hoek van Birkholtz- en Steve Bantu Bikostraat plaas.
Kostes is slegs R120 per persoon en dit sluit ’n ligte ete in.
Vir meer inligting skakel Charlene Louwrens: 066 272 5600 of Denise le Roux: 082 877 7272.
Deel jou nuuswenke met ons via:
Telephone: 013 656 2490
WhatsApp: 060 866 8682
Email: wtbnews@mweb.co.za
Of volg ons op WITBANK NUUS se sosiale platforms:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.