CrimeNews

Pastoor en vrou in huis aangeval

Die rowers het toegang tot die huis in Hofmeyerstraat verkry deur ʼn grensmuur agter baksteen vir baksteen af te breek

’n Pastoor en sy vrou moes vinnig ’n nuwe voordeur insit en hul veiligheidshek verstewig nadat rowers dit die naweek oopgebreek het.

In die vroeë oggendure van Vrydag 10 Julie het vier rowers by pastoor Fanie en me. Loraine Cronje se huis ingebreek.

Die rowers het toegang tot die huis in Hofmeyerstraat verkry deur ʼn grensmuur agter baksteen vir baksteen af te breek.

“Die vuilgoed het my en Loraine aangerand en op my geskiet. Ons moes elkeen ses steke kry en is vol blou kolle en kneusplekke. Dankie my God, dit kon soveel anders gewees het,” het past. Cronje op sosiale media geskryf.

Lees meer oor die inbraak in Vrydag 17 Julie se uitgawe van WITBANK NUUS.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button