GalleriesSchools galleries

Nathan sorg vir baie aksie

Nathan het met gemak 2m oorgespring, maar hy kon dit net nie regkry om sy persoonlike beste van 2.5m te breek nie

Asems is opgehou elke keer wanneer Nathan Venter van die Hoër Tegniese Skool aangelê het om die hoogspringlat aan te durf.

Nathan het met gemak 2m oorgespring, maar hy kon dit net nie regkry om sy persoonlike beste van 2.5m te breek nie.

Nathan was een van talle atlete wat Vrydag, 17 Januarie aan die skool se interhuis deelgeneem het.

Die spangees was uitstekend en sommer so uit die vuis uit kan gesê word dat baie rekords vanjaar nog gaan spat met die kaliber atlete wat deelgeneem het.

You can read the full story on our App. Download it here.
Check Also
Close
Back to top button