EntertainmentLifestyle

What’s happening in October

Lots of entertainment lined up in eMalahleni for the month

4
Deurnag-fietswedren

@Curro Bankenveld. Individue en spanne kry die geleentheid om te kyk hoeveel keer hulle om ʼn afgemerkte baan kan ry om ’n eerste of tweede plek te behaal. Inskrywings is vir bergfietse en hoërskole mag deelneem. Inskrywings vir individue of spanne is as volg: R250 per persoon of R400 vir twee persone, R450 vir vier persone, R600 vir ses persone of R800 vir agt persone. Inskrywings kan ook wees vir Saterdag van 09:00 tot 15:00. Die kostes beloop as volg vir die ses ure: R350 per persoon, R600 vir twee persone en R500 vir vier persone. Inskrywingsvorms beskikbaar by Ridge Power Build, CMR, NG Kerk Klipfontein kerkkantoor. Kontak: Anet 083 666 1507 of Pam: 063 051 3378.

Tjokker at Brazen

@The Brazen Head (Riverview Crescent Centre). For more information, call 013 656 0634/083 967 3155.

5
Amex at Brazen

@The Brazen Head (Riverview Crescent Centre). For more information, call 013 656 0634/083 967 3155.

11
Johnnie Takbok at Brazen

@The Brazen Head (Riverview Crescent Centre). For more information, call 013 656 0634/083 967 3155.

12
Pieta Karaoke at Brazen

@The Brazen Head (Riverview Crescent Centre). For more information, call 013 656 0634/083 967 3155.

18
Anton Botha at Brazen

@The Brazen Head (Riverview Crescent Centre). For more information, call 013 656 0634/083 967 3155.

19
Gospel show

@ Lynnville Hall. Emalahleni FM will host a gospel show with Pondoza Psalms, Ray Sambo, Thula Manqoba, Thandiswa Papa and React Workshop. The Clap and Tap Mass Choir will also share the stage. Show starts at 13:00 to 18:00. Tickets available at the station. For more inquiries please call: 013 696 1439.

DJ Turn at Brazen

@The Brazen Head (Riverview Crescent Centre). For more information, call 013 656 0634/083 967 3155.

20
Lollos-vertoning

@Hoër Tegniese Skool (Beyersstraat). Vertoning begin om 12:00. Kaartjies is slegs R85pp. Indien die kaartjies nie vooraf uitverkoop nie, sal daar beperkte kaartjies op die dag by die deur beskikbaar wees teen R90pp. Gaan na www.quicket.co.za vir betaal-opsies. Vir enige navrae, kontak admin@kindervermaak.co.za / 065 298 3864/ 082 410 7682.

25
Oktoberfees

@NG Kerk Witbank-Suid (Trappieskerk) in Plumerstraat. Verrigtinge begin om 12:00. Daar gaan ’n groot verskeidenheid kosse te koop en vermaak aangebied word. Vir meer inligting, kontak gerus die kerkkantoor by 013 656 1948 of Matilda de Bruin by 082 441 7170.

Landman at Brazen

@The Brazen Head (Riverview Crescent Centre). For more information, call 013 656 0634/083 967 3155.

26
Adamanté-fees

@Laerskool Klipfontein. Kom kuier saam bekende gesigte soos Demi-Lee Moore, Adam, Armand Joubert, Symphony en Kerneels. Koop jou kaartjie nou by die skool of by Kielekrankie, by Hoërskool Generaal Hertzog en by die Hoër Tegniese Skool. Kostes beloop R80 per volwassene en hoërskoolleerder, R30 per laerskoolleerder en pensionarisse en kinders ses jaar en jonger het gratis toegang.

Victor Bravo at Brazen

@The Brazen Head (Riverview Crescent Centre). For more information, call 013 656 0634/083 967 3155.

Oggend-lentemark

@WH de Klerkskool. Aangebied deur Mooi Hawens PPK. Baie stalletjies en verskeie kompetisies, onder andere, Mnr. en Mej. (o.5 jaar), Oupa en Ouma-kompetisie verskop- en raakskop- kompetisies. Vir enige navrae kontak gerus vir past. Johnny Fraser: 083 282 5252 / past. Jannie van Deventer: 083 229 3533 of Leon Voigt: 082 572 6924.

Back to top button