Sport

Laat die beste 8-bal span wen

Elke provinsie het sy eie liga

Die Mpumalanga 8-bal liga is ʼn toernooi wat strek vanaf Februarie tot Julie waarin geregistreerde klubs teen mekaar meeding om die beste klub in die provinsie te wees.

Elke provinsie het sy eie liga.

Die liga dien ook as ʼn punte sisteem waarin die top presterende spelers met die hoogste wen persentasies gekies word om individueel teen mekaar te kan uitspeel om provinsiale kleure te kan verwerf en te kan deelneem aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe.

Die openingskampioenskappe word die naweek van 3 tot 4 Augustus gehou en die openingsproewe op 10 en 11 Augustus.

Beide hierdie toernooie vind plaas by The Knights Pool Club, Naauwpoort, eMalahleni. Ondersteuning van toeskouers is meer as welkom.

You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button