CrimeNews

Huis rooftogte skiet die hoogte is

Ses huis rooftogte is in een week aangemeld.

Ses huis rooftogte is in een week aangemeld.

Kapt. Eddie Hall, polisiewoordvoerder het gesê huis rooftogte is op die polisie se prioriteitslys.

“Ons gaan alles in ons vermoë doen om hierdie vlaag van geweldmisdade te stop.”

Hy het gesê die polisie is besig om inligting op te volg oor die bendes wat so paniek in Emalahleni saai.
Kapt. Hall het in ’n samevatting gesê dat die verdagtes baie arrogant is en helder oordag by mense se huise inbreek.

In sekere gevalle is die sekuriteitdeure en selfs diefwerings uitgebreek.

Onder die inwoners wat teikens was is ’n bejaarde egpaar van onderskeidelik 72- en 74 jaar oud, twee vriende wat saam televisie gekyk het, ’n 33-jarige vrou wat besig was om haar boek te lees, ’n 45-jarige huiswerker en ’n ma en haar baba.

Lees die volle berig Vrydag 26 Mei in WITBANK NUUS.

LEES OOK:

https://www.citizen.co.za/witbank-news/73681/een-inbraak-nie-genoeg-nie/

https://www.citizen.co.za/witbank-news/64381/inbraak-na-toemaaktyd/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button