MunicipalNews

Riool los stank na

“Ons is raadop. Ons het al telkemale met die munisipaliteit hieroor gepraat en ons het al meer as een klag ingedien, maar tot geen sukses."

Die reuk van riool hang sterk in die lug in Beatrixstraat. Riool loop in strome af in hierdie pad, en volgens ’n inwoner van die gebied, al vir ongeveer twee weke.

“Ons is raadop. Ons het al telkemale met die munisipaliteit hieroor gepraat en ons het al meer as een klag ingedien, maar tot geen sukses. Die probleem word net eenvoudig nie opgelos nie,” het ’n inwoner gesê.

Mc614rs
Die riool wat al vir ongeveer twee weke in Beatrixstraat afloop.

Mnr. Theo van Vuuren, munisipale bestuurder is genader vir kommentaar maar teen druktyd is niks ontvang nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button