Local newsNews
Helpende Hand ‘rev’ hulle enjins in Augustus
Dié karskou gaan sommer baie lekkerder wees as verlede jaar s’n.
![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/105/2023/03/Zi141-1-Copy-780x470.jpg)
Helpende Hand beplan ʼn groot karskou in Augustus.
Planne is reeds op die tafel en is tydens die plaaslike Solidariteit Helpende Hand se maandelikse vergadering bespreek.
![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/105/2023/03/Zi141-2-Copy-520x390.jpg)
Dié vergadering Dinsdag, 14 Maart was propvol idees wat gaan lei tot heerlike en opwindende projekte wat die jaar gaan plaasvind.
![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/105/2023/03/Zi141-3-Copy-520x390.jpg)
“Ons gaan baie pret op 26 Augustus hê en ons nooi die publiek om saam met ons te kom kuier,” het me. Jackie Potgieter, die tak se sekretaris gesê.
![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/105/2023/03/Zi141-4-Copy-520x390.jpg)
Besighede wat deel van die karskou wil wees of stalletjies wil bespreek vir die dag, kan Jackie skakel by 076 469 3724.
![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/105/2023/03/Zi141-5-Copy-520x390.jpg)
Jy kan ons e-pos op info@witbanknews.co.za, ons skakel by 013 656 2490 of ons op sosiale netwerke volg: webtuiste
Facebook, Twitter of Instagram.