Local news

Landsdiensleerders gaan kuier in die Wes-Kaap

Die skool het gespog met ses van hul leerders wat op die Landsdiens Kamp gaan.

Laerskool Klipfontein het gespog met ses van hulle leerders wat gekies was om Landsdiens Nasionaal by te woon.

Die leerders het op 9 November vertrek vanaf Highveld Mall tot in die Wes-Kaap waar Landsdiens Nasionaal plaasgevind het.

Met baie stop en lekker eet langs die pad besoek hulle Matjiesfontein.

Die leerders het uiteindelik by Kopbeenskloof aangekom en uitgepak en lêplek gekry.

Die leerders moet deur die jaar aan verskeie projekte deelneem en kampe bywoon om deel van die Landsdiens te wees.

Die groep doen ook baie gemeenskapswerk.

Die kamp is belowe om die begin te wees van ʼn groter advonture.

Deel jou nuuswenke met ons via: Telefoon: 013 656 2490 Epos: wtbnews@mweb.co.za Of volg ons op WITBANK NUUS se sosiale platforms: InstagramTwitterWitbank News toepFacebook pageWitbank News Breaking

You can read the full story on our App. Download it here.

Zita Goldswain

News Editor at the Witbank News Caxton stable. Witbank News has been my ‘home’ for the past 24 years. Journalism is the ability to meet the challenge of filling the space true words said by Rebecca West. I meet challenges, get the better of them and fill space with true words.
Back to top button