Local news

Laerskool Klipfontein mik vir die sterre in kampioenskappe

Dié Laerskool Klipfontein leerders maak naam in atletiek.

Laerskool Klipfontein het gewys dat hulle reeds kan spog met hope atletiek-talent.

Alex Veldman Gr. 3.

Agt leerders van verskillende grade is gekies om hulle skool en streek te verteenwoordig by die Althletics Mpumalanga (AMPU) en Athletics South Africa (ASA) internasionale kampioenskappe.

Mischke Clarke Gr. 6.

Die leerders het gaan deelneem in verskeie baan- en velditems. Asook padhardloop en resiesstap.

Deel jou nuuswenke met ons via: Telefoon: 013 656 2490 Epos: wtbnews@mweb.co.za Of volg ons op WITBANK NUUS se sosiale platforms: InstagramTwitterWitbank News toepFacebook pageWitbank News Breaking

Back to top button