Local newsNews

Daar is altyd rede om te piekniek in Pattieland

Daar is altyd pret by Hoërskool Patriot.

Hoërskool Patriot het die eerste kwartaal afgesluit met ʼn heerlike piekniek wat op 17 Maart gehou is.

Leerders en onderwysers het die heerlike piekniek geniet.

Die tweede kwartaal is om die draai en daar word uitgesien na al die feestelikhede by Patties.

LEES MEER

https://www.citizen.co.za/witbank-news/134233/gladde-bekke/?platform=hootsuite

https://www.citizen.co.za/witbank-news/87141/interhoer-met-gees/

https://www.citizen.co.za/witbank-news/118433/jumping-for-joy/?platform=hootsuite

Deel jou nuusbrokkies met ons – Telefoon: 013 656 2490, WhatsApp: 060 866 8682 of Epos: info@witbanknews.co.za

Volg ons ook op dié sosiale media platforms:  InstagramTwitter Witbank News App Facebook page Witbank News Breaking

Back to top button