Local newsNews

Prag-atletiek word vanjaar vir HTS voorspel

Skole atletiek bly maar net lekker.

Die Hoër Tegniese Skool se atlete het tydens hul interhuis gewys watter talent net wag om ontgin te word.

Atlete het Vrydag, 14 Januarie aan al die baan- en velditems deelgeneem en die wenner van die dag was die uitstekende spangees wat geheers het.

Kry gerus jou WITBANK NUUS dié week om te sien wie die uitblinkers was.

HIER IS HTS SE ATLETE IN AKSIE

Deel jou nuuswenke met ons

Telefoon: 013 656 2490

WhatsApp: 060 866 8682

Epos: info@witbanknews.co.za

Of volg ons op WITBANK NUUS se sosiale platforms:

Instagram

Twitter

Witbank News App

Facebook page

 

 

 

 

 

 

 

 

Back to top button