Local newsNews

Oefen maak HGH tennisspelers volmaak

Die HGH tennisspelers het gekies is om in die ‘Novice Kampioenskappe’ deel te neem.

Hoërskool Generaal Hertzog het bobaas tennisspelers in wording en pluk die spelers definitief die vrugte van hul harde werk.

HGH spog met vier van hul eie leerders wat die spel van tennis baasgeraak het en so goed gevorder het dat hulle gekies is om in die ‘Novice Kampioenskappe’ deel te neem.

Die toernooi sal op Dinsdag, 26 Oktober plaasvind.

Die ster tennisspelers is: Hlogi Mbobo, Masingita Mkhabela, Mahlatsi Mbobo en Samkelisiwe Makgopa.

“Ons as HGH span is vreeslik trots op die prestasies van beginner atlete en weet dat hul in hul skoolloopbaan die skool se naam hoog sal hou,” het die HGH personeel gesê.

Lees Meer:

https://www.citizen.co.za/witbank-news/137204/hgh-se-boogskuts-skitter/

https://www.citizen.co.za/witbank-news/135662/video-hgh-maak-hulle-stemme-dik-op-die-kassie/

Share your news tips via: Telephone: 013 656 2490 WhatsApp: 060 866 8682 Email: wtbnews@mweb.co.za Or follow us on WITBANK NEWS platforms: Instagram Twitter Witbank News App Facebook page Witbank News Breaking

Back to top button