Local newsNews

Kuns help inwoners van Huis Betsie Louw

Solidariteit Helpende Hand het inisiatief geneem om verskeie kunsklasse aan te bied.

As gevolg van die Covid-19 pandemie is die meerderheid van die ouetehuise onder sterker regulasies vir veiligheid.

Die inperking verhoed ook dat Huis Betsie Louw se inwoners nie kan deelneem aan verskeie aktiwiteite wat die brein en liggaam stimuleer en versterk nie.

Solidariteit Helpende Hand het inisiatief geneem om verskeie kunsklasse aan te bied by Huis Betsie Louw. Die kunsklasse is nie net nog ’n projek wat die inwoners besig hou en geniet nie, dit akkommodeer ook die inwoners se mobiliteit en breinfunksie, wat broodnodig is tydens die inperking.

Ria Breedt geniet die kunsklassies.
Mina Marx wys haar kunsstukkie.

Deel jou nuuswenke met ons via:

 Telephone: 013 656 2490

WhatsApp: 060 866 8682

Email: wtbnews@mweb.co.za

Of volg ons op WITBANK NUUS se sosiale platforms:

Instagram

Twitter

Witbank News toep

Facebook page

Witbank News Breaking

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.
Back to top button