Local newsNews

Komberse van liefde aan DBV geskenk

Sakke vol komberse wat spesiaal gemaak is om die diere van die DBV lekker warm te hou dié winter

Nóg ʼn groot projek wat die Vroue Landbou-unie Carpe Diem Streek aangepak het om komberse te maak vir die honde en katte van die Witbank Dierebeskermingsvereniging.

Op Woensdag, 26 Mei het ’n paar dames van die Carpe Diem Streek by die Witbank DBV aangekom met sakke en sakke vol komberse wat spesiaal gemaak is om die diere van die DBV lekker warm te hou dié winter.

Deel jou nuuswenke met ons via:

Of volg ons op WITBANK NUUS se sosiale platforms:

     Instagram

     Twitter

     Witbank News toep

     Facebook page

     Witbank News Breaking

Back to top button