CrimeNews

Wreed vermoor vir selfone

'n Man is voor sy lewensmaat wreed doodgeskiet vir glo twee selfone en bietjie kontant.

‘n Man is voor sy lewensmaat wreed doodgeskiet vir glo twee selfone en bietjie kontant.

Op 2 Februarie is ‘n man in sy voorerf doodgeskiet toe gewapende mans hul ingewag het by hul tuiste in Eco Gardens Meenthuis kompleks in Dixon straat; Reyno Rif.

“Ek het wakker geskrik van geweerskote en hulpkrete en dadelik op Zello na die South African Community Crime Watch uitgeroep.” het die slagoffers se naby bure gesê, me. Monica Smit.

Lees die volle berig in volgende week se uitgawe van die WITBANK NUUS.

LEES OOK

https://www.citizen.co.za/witbank-news/52405/oud-inwoner-vermoor/

https://www.citizen.co.za/witbank-news/89408/jongman-21-dood-gevind-op-plaas/

Back to top button