Jou mening / your opinion – sms’e

Jou mening / your opinion - sms'e

Gee vir die karwagte lugtyd vir selfone, hule is ons oë en ore asb.

Ek’ is nie by die huis nie, nog in Pretoria. Laat hom blaf!

Ek is 76 jaar oud en het al die jare in die myn gewerk. Nou moet ek saans gaan slaap wanneer my buurvrou se hond met die hond met die groot ore gaan slaap hier in Paul Krugerstraat en vroeg opstaan weens sy knaende geblaf. Is dit reg so? Mooipraat en soebat help nie. Wat nou? Jack.

Ek is keelvol vir die swak beheerde land. Ek skuld niemand geld nie. DSTV = R699 pm. en ek koop krag kontant. Elke 10 minute is daar ads, as die krag nie vir 6 ure plus af is nie. Selfs die water gaan gereeld vir 2 tot 3 dae af. Great country.

Graag wil ons gesin baie dankie sê vir Andre van die Vetkoek en Deli in Fochville, jou kos is ongelooflik lekker en daarby bekostigbaar. Mag jy reuse sukses bereik. Groete, die Moolmans.

The old bus standing at Erns Street next to the Oberholzer park is such a danger, even criminals hide behind it. It also obstructs traffic. What do by-laws say about buses parked on pavements? Please Herald, help to investigate.

Ag dit help nie om te kla oor die gemors op die middelman en aan die kant van die pad naby Tautona myn nie. Die munisipaliteit reken dit is ‘n Provinsiale pad, hulle het niks daarmee te doen nie. Wonder net hoekom het ons vir die DA gestem! Hulle is ook te lui om die munisipaliteit aan te speek, want hulle kry elke maand hulle geld (wie sal dan nou omgee)?

A special word of thanks to Stefan at Hi-Q tyres in Oberholzer. The special tyre removal and fitment machine for “run-flat” tyres he has, together with his very competitive pricing, has now saved me a trip outside of C/ville to have run-flats fitted to my BMW. Now I can support a local tyre business knowing my BMW rims will not be damaged during tyre replacement. A Ferguson.

The sister in charge at Carletonville Clinic must put up some posters to state that patients must always carry ID documents and proof of residence. She states that was requested since January but iIonly heard of it today. She states that patients will be turned away, but what about batho pele? She also states that we can rica our cell phones and open bank accounts so likewise we must always carry ID documents. What about crime and the cost to apply for new ID?

“Merapong’s” municipality accountants couldn’t even work out how to put a 50 percent profit on a one rand loaf of bread – pathetic when they stuff up your account and you end up paying – the excuse is “anyone can make a mistake”.
Perhaps that’s why they are in the red, too many mistakes. I wonder if they hounded those council members that haven’t paid their R54 000 accounts. Somehow, I don’t think so.

Indien u netjiese ,vriendelike, waarde vir u hardverdiende geld verlang, gaan sien gerus vir Dries by Reef tune +panelbeaters. U sal gelukkig verras wees.

Met die moeilike tye wat ons nou deurgaan, is ons gelukkig om ‘n verstaanbare, vriendelike man soos Dawie by Oberholzer Slaghuis te hê met sy goeie gehalte diens en pryse is hy altyd daar vir ons. Dankie Dawie.

Ek wil net baie graag weet waarom het Senatus nie ‘n versorgingseenheid nie? Kerke het al duisende rand geskenk vir so ‘n fasiliteit maar kantore word herbou.

Geen suster word aangestel om oumense te help nie, iewers is ‘n slang in gras, die behoefte aan ‘n versorgingseenheid is bitter groot.

Vodacom in Pick n Pay, you guys rock! Thank you for your friendliness and quality service. Natasha.

Net ‘n gedagte: daar staan geskrywe werke sonder dade beteken niks, as jou broer jou ‘n brood vra sal jy vir hom ‘n klip gee. Jesus het duisende gevoed met broodkrummels.

Exit mobile version