NewsSportSport

Delfos baas in die Vaal

NWU Vaal het moedig wal gegooi

VANDERBIJLPARK. – Delfoss Krieket se President A-span het vroeër vandag vir NWU Vaal met 4 paaltjies op sy tuisveld geklop.

NWU Vaal het 245/10 in 37.4 beurte aangeteken waarna die besoekers 249/7 in slegs 32 beurte aangeteken het.

‘n Speler van NWU Vaal lê die langsteel in. Foto: Ettienne van Rensburg
‘n Bouler van Delfos stuur ‘n draaibal af. Foto: Ettienne van Rensburg
‘n Kolwer van NWU Vaal kielie ‘n aflewering. Foto: Ettienne van Rensburg
My wakker agter die penne wees! Foto: Ettienne van Rensburg
‘n Bouler van Delfos bekyk die bal terwyl hy na sy merker terugstap. Foto: Ettienne van Rensburg

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button