Vaaldriehoek-eindstryd vandag in Meyerton

Dokkies teen Volkies wie gaan die kmapioen wees

VANDERBIJLPARK – Die plaaslike hoërskole-krieketliga bereik vandag in Meyerton ‘n hoogtepunt wanneer die eerste krieketspanne van Hoërskool Volkskool en Dr. Malan mekaar op die Dokkies se tuisveld in die eindstryd aandurf.

Dokkies het Hoërskool Sasolburg in hul halfeindstryd met ses paaltjies geklop om sy plek in die eindstryd te bespreek.

Die groot dryfkrag agter dié oorwinning was Dewald Erasmus wat 82 lopies van slegs 62 aflewerings gemoker het en Keagan Meyer wat 3/19 laat kantel het.

Vir die Sasolburgers het Meyer Pretorius, wat pas die Vrystaat Cokeweekspan gehaal het, 58 lopies van slegs 34 aflewerings aangeteken maar swak Vian Locke van Transvalia se eerste krieketspan moker ‘n aflewering veldwerk het sy bydrae ongedaan gemaak.

In die ander halfeindstryd het Heidelberg Volkskool vir Hoërskool Transvalia met 125 lopies geklop.

Volkies het 248/10 in 47 beurte aangeteken waarna die tuisspan vir 123/10 in 21 beurte uitgeboul is.

Jaco Botha (48), Marco Hartkopf (48), Quintin Dietrechsen (32) en Matthew Wentzel (36) was Volkies se top bydraers met die kolf terwyl Albie Botha (5/33) en Gerrit Henken (3/24) met die bal beïndruk het.

In die o15-eindstryd gaan Overvaal en Dr. Malan mekaar aandurf. In die eindstryd vir dogters gaan Driehoek en Hoërskool Sasolburg mekaar die stryd aansê.

Driehoek het Transvalia oortuigend met nege paaltjies in die halfeindstryd geklop, terwyl Hoërskool Sasolburg vir Overvaal met agt paaltjies geklop het.

Aksie in die halfeondronde van die Vaaldriehoek Hs Krieketliga tussen Transvalia en Heidelberg Volkskool. Foto: Ettienne van Rensburg
Aksie in die halfeondronde van die Vaaldriehoek Hs Krieketliga tussen Transvalia en Heidelberg Volkskool. Foto’ Ettienne van Rensburg

Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.
Exit mobile version