Studente open seisoen met ‘n wen

Honderdtal deur Schutte lê grondslag vir oorwinning

VANDERBIJLPARK. – Die NWU Vaal se krieketspan het Sondag 22 September op sy tuisveld die krieketseisoen met ‘n oorwinning afgeskop.

Die studentespan het Marks Parks Thistles met 83 lopies geklop danksy ‘n puik kolfbeurt deur Darius Schutte (113). NWU het eerste gekolf en 271/9 aangeteken waarna hulle die besoekers vir 188/10 uitgeboul het.

Darius Schutte swaai de wilgerlat.
‘n Draaibouler van Marks Parks maak gereed om ‘n aflewering af te stuur.

 

 

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version