NewsSport

Parkrun steeds die meeste fun

SASOLBURG – Elke Saterdagoggend douvoordag is die paadjies rondom die DP de Villiers-stadion ‘n miernes aktiwiteit met Jan-Alleman wat aan die weeklikse Sasolburg Stadion Parkrun oor 5km deelneem. ‘n Groter mengelmoes van atlete, sosiale drawwers en stappers sal jy nêrens anders as by ‘n Parkrun vind nie. Parkrruns vorm deel van die wêreldwye parkrun-netwerk, wat …

SASOLBURG – Elke Saterdagoggend douvoordag is die paadjies rondom die DP de Villiers-stadion ‘n miernes aktiwiteit met Jan-Alleman wat aan die weeklikse Sasolburg Stadion Parkrun oor 5km deelneem.
‘n Groter mengelmoes van atlete, sosiale drawwers en stappers sal jy nêrens anders as by ‘n Parkrun vind nie. Parkrruns vorm deel van die wêreldwye parkrun-netwerk, wat gemeenskapsgesondheid en fiksheid bevorder deur mense van alle ouderdomme en vermoëns aan te moedig om deel te neem.

‘n Groep stappers laat wiel tydens die Parkrun.
‘n Groep stappers laat wiel tydens die Parkrun.

Een van die deelnemers laat spaander tydens die Parkrun.

You can read the full story on our App. Download it here.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za More »
Back to top button