Sport

Valia se Ferns gereed om te blom

Fast Five netbal is besig om vinnig in Suid-Afrika te groei

VANDERBIJLPARK. – Om vierde in Gauteng te eindig is nie te versmaai nie. Daarvan kan die Yellow Ferns o.17-netbalspan van die HS Transvalia getuig wat sodoende vir die Suid-Afrikaanse Fast Five toernooi gekwalifiseer het.

 

 

You can read the full story on our App. Download it here.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za More »
Check Also
Close
Back to top button