VANDERBIJLPARK. - Die o.21-rugbyspan van die NWU Vaal is die Valke Peregrine kampioen. Dit volg nadat die Eagles se Young Guns vir Brakpan in Brakpan met 38-17 in eindstryd geklop het.