Sport

Leomand koning van die setpark

Daar lê 'n blink toekoms voor die jongman voor

VANDERBIJLPARK. – Die Laerskool Kollegepark loop breëbors rond nadat een van sy graad4-leerlinge, Leomand Jacobs, na drie dae en 54 putjies se mededingende gholf by San Lameer as die o.10-wenner van die SA Kids Junior Africa Challenge gekroon is.

Leomand Jacobs in aksie

Check Also
Close
Back to top button