Sport

Valies skitter op die netbalbaan

Netbalgode glimlag vir tweemanskap

VEREENIGING. – Die Laerskool Risiville is trots op Zané Matthieson en Sienna Roos wat tydens die Interprovinsiale Netbaltoernooi in Junie by die Hoërskool Dr. EG Jansen onderskeidelik as lid van die o.12 Gamma en Delta-span ‘n eerste en vierde plek verwerf het.

Back to top button