Klubrugby derby by NWU Vaal

Die kalk en hare gaan die naweek in Vanderbijlpark spat

VANDERBIJLPARK. – Alle paaie gaan more-middag (Saterdag 1 Junie) na die Noordwes-Universiteit se Vanderbijlpark-kampus lei wanneer NWU Vaal en Vereeniging Rugbyklub mekaar in hul plaaslike derby die stryd aansê.

Die dag se verrigtinge gaan deur die o.21’s afskop wanneer hulle mekaar om 13:15 die stryd aansê, waarna die tweede mekaar om 14:40 aandurf. Die hoofwedstryd skop om 16:00 af.  

 

You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version