SportSportSportSport

Nuwe tennisbane vir Affies

Die rakette het behoorlik geswaai tydens die inhuldiging van Affies se

SASOLBURG. – Die Afrikaanse Hoërskool Sasolburg het Woensdag 22 Mei sy opgeknapte tennis bane ingewei. Die skool se tennisspan het die geleentheid gekry om hulle tennisvernuf teen die onderwysers ten toon te stel.

Affies se kranige tennisspelers het die gleentheid aangegryp om teen die onderwysers te speel.

 

You can read the full story on our App. Download it here.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za More »
Check Also
Close
Back to top button