VANDERBIJLPARK. – Simoné Struwig en Martinique Trollip van die HS Driehoek in Vanderbijlpark gaan op 26 Mei by Karkloof in Howick as deel van die Gauteng XCM bergfietsspan aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskap deelneem.
Hoekies laat daai speke sing
Bergfietsry is nie vir sissies nie. Vra maar vir hierdie twee hoekies!
![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/119/2020/09/MTB1-Large.jpg)