SportSportSportSport

Hoekies gaffel Gimmies op die netbalbaan

Driehoek se netbal is goed op dreef hierdie seisoen

VANDERBIJLPARK. – Die HS Driehoek se netbalspanne het Donderdag 2 Mei op sy tuisbaan byna skoonskip gemaak toe hy 8 uit 11 van sy ligawedstryde teen die Vereeniging Gimnasium gewen het.

Die Hoekies se eerstespan was met 23-16 baas in ‘n kragmeting wat vele hoogtepunte opgelewer het.

Check Also
Close
Back to top button