SportSportSportSport

Gauteng-kleure vir jong Midvaler

Toe daar netbaltalente uitgedeel is, het sy voor in die ry gestaan

MEYERTON. – Die Laerskool Midvaal loop breëbors rond nadat Maru-Ché Pienaar ‘n graad 7-leerling vir die Gauteng Netbalspan gekies is.

Netbal is die grootste deelname skolesport in Suid-Afrika en om die Gautengspan gekies te word is ‘n reuse-prestasie.

Check Also
Close
Back to top button