VANDERBIJLPARK. – Die Noordwes-Universiteit krieketklub van die Vanderbijlpark-kampus het Saterdag 20 April sy beste krieketspelers vereer vir hulle welslae die seisoen.
Rico Fourie wat tans Engeland klubkrieket speel is as die klub se premierliga Kolwer van die Jaar aangewys terwyl HJ Warrington as die Speler van die Jaar aangewys is. Die Bouler van die Jaar-toekenning is deur Meyer Pretorius en SW Smit gedeel.
You can read the full story on our App. Download it here.