SportSportSportSport

Rhino week datums bekend

Die opkomende Rhino weke gaan weer rugby en hokkie uit die boonste rakke oplewer

VANDERBIJLPARK. – Die jaarlikse Rhino week gaan vanjaar weer vir groot opwinding sorg.

Die Streeksweeks vir o.14, o.15, o.17 en o.19 vind van 18 June tot 23 Junie op die VUT Isak Steyl in Vanderbijlpark plaas.

Daarna kom die provinsiale rugby en hokkieweke van 25 Junie tot 29 Junie plaas. En laaste maar nie die minste nie vind die laerskole rugby en hokkie week van 3 tot 6 Julie plaas.

Omkring hierdie datums op jou kalender.

Vir meer inligtin kontak vir Dries van Heerden by 083 274 7558 or Martin van Wyngaardt by 073 746 6628.

 

Check Also
Close
Back to top button