SportSportSportSport

Valia-atlete slaggereed vir Klub SA’s

Daar word groot verwagtinge die volgende paar dae vir die HS Transvalia se atlete gekoester

VANDERBIJLPARK. – Die HS Transvalia spog met ‘n string atlete wat gekwalifiseer het om Atletiek Vaaldriehoek by die SA ASA Klubkampioenskap in Pretroria van 23-25 Maart op die Pilditch-stadion te verteenwoordig.

Back to top button