Local newsSportSportSportSport

Sedibeng Marathon gekanselleer

Baie atlete is teleurgesteld oor die besluit om die marathon te kanselleer

VANDERBIJLPARK.- Langasems wat op 27 April aan die Sedibeng Marathon in Vereeniging wou deelneem sal tot 2025 moet wag. Die Marathon is weens onvoorsiene omstandighede tot aanstaande jaar uitgestel.

Back to top button