D-dag vir DPL breek more aan

Die gaan grenshoue houe reën by die DPL. Bring jou eie harde hoed

VANDERBIJLPARK. – Die vraag watter span die Driehoek Premier Krieketliga (DPL) gaan wen sal more-middag beantwoord word.

Die NCW Thunders, A-Sec Stingers, FMS Stars en Koozina Tornados gaan more op die HS Driehoek se velde uitspook om te sien wie die 2024 DPL-kampioen gaan wees.

Die eerste wedstryd skop om 09:35 af en die laaste kragmeting vind om 15:50 plaas waarna die prysuitdeling sal plaasvind.

 

 

Exit mobile version