Twee Emmies op pad SA’s toe

Die atletiekgode glimlag vir twee Emmie-atlete

VANDERBIJLPARK. – Die Laerskool Emfulenipark spog met twee atlete wat van 24 tot 26 Maart in Polokwane op die Peter Mokaba-stadion aan die SA Laerskole Kampioenskap gaan deelneem.

Lwandle Dlamini (links: o.11 – 3de plek in die 100m finaal en Kamohelo Letebele (o.13 – 2de plek 100m finaal verbeter rekord en 1ste plek – 200m finaal) het hulle staal by die Gauteng Kampioenskap gewys.

 

Exit mobile version