SportSportSportSport

Pasop SA’s hier kom die Dokkies

Die atletiekgode glimlag breed vir die Dokkies

MEYERTON. – Agt atlete van die HS Dr. Malan het vir Atletiek Suid Afrika (ASA) se Nasionale Kampioenskap vir Hoërskole gekwalifideer. Die kampioenskap vind van 3 tot 6 April in die Paarl in die Dal Josafat-stadion plaas.

Siyna Nhlapo (o.15: 100m en 100m-hekkies).
Nekita Lesch (o.19: driesprong).
Megan Welman (0.15: hamergooi).
Wilhelm Boshoff (o.15: Hamerhooi).
Darius Botha (o.15: gewigstoot en diskus).
Juané Jordaan (o.15: 100m en 200m).
Luci Nel (o.19: hamergooi).

 

Back to top button