SportSportSportSport

VRK maak dit drie in ‘n ry

Vir 'n beter voorseisoen kon die Vereeniging Rugbylklub se eerste rugbyspan nie gevra het nie

VEREENIGING. – Boelapark het gistermiddag gejuig nadat Vereeniging Rugbyklub se eerste span vir Pirates in ‘n klipharde vriendskaplike kragmeting met 21-7 geklop het.

Dit was die streeptruie se derde agtereenvolgende oorwinning.

Met oorwinnings oor Secuna, Raiders en Pirates het die manne van Vereeniging ‘n duidelik boodskap uitgestuur dat hy ‘n groot moondheid in die Valke-liga gaan wees.

VRK se immergroen-senter Hendrik Smit is as die Speler van die Wedstryd aangewys.

Koos Bosman van Vereeniging Rugbyklub se eerste rugbyspan rank in die lynstaan. Foto’s: Ettienne van Rensburg
Onder hierdie banier het daar al legendes uitgedraf. Die Vereenoging Rugbyklub het Saterdag op Phoenix High School se velde vir Pirates aangedurf. Hier draf  Arian van Wijk (8) gevolg deur Stefan Jabobs. Foto’s: Ettienne van Rensburg
Hier word nie telefoonommers uitegdeel nie. Twee spelers van VRK en Pirates leer mekaar beter ken.
Hier word nie telefoonommers uitegdeel nie. Twee spelers van VRK en Pirates leer mekaar beter ken.
‘n Speler van Pirates se tweede rugbyspan probeer om CRK-verdediger te ontduik.

Back to top button