Valia-atleet die beste van die beste

Die HS Transvalia het sy teenwoordigheid in die Jakarandastad laat geld

VANDERBIJLPARK. – Brandon Mathews, ster-atleet van die HS Transvalia het rede om breëbors rond te loop nadat hy op 28 Februarie op die Pilditch-stadion in Pretoria tydens afdeling 2 van die NWU Interskole-atletiekbyeenkoms as die beste algehele senior veld-atleet aangewys is.

Exit mobile version