D8-byeenkoms tref DP de Villiers-stadion

Die pad na die Gauteng Atletiek Kampioenskap begin hier.

SASOLBURG. – Die top atlete by vandag se D8-byeenkoms vir Hoërskole wat op die DP de Villiers-stadion plaasgevind het, is een tree nader daaraan om aan die Gauteng Kampioenskap deel te neem.

Hiernaas is aksiefoto’s van die byeenkoms. Vir die volledige verslag en uitslae koop vandeesweek Vaalweekblad wat eerskomende Vrydag op die rakke verskyn.

Op en oor! ‘n Hoogspringer in aksie tydens die D8-byeenkoms. Foto’s: Ettienne van Rensburg
Lenique de Winnaar val HS Transvalia in aksie in die 200m-naellope.
‘n Atleet van HS Driehoek op pad wenstreep toe.
Janicka Du Plooy hekkies-atleet van die HS Transvalia laat waai tydens die D8-byeenkoms op die DP de Villiers-stadion.
‘n Atleet laat waai om die draai in die 200m vir seuns o.17.
‘n Verspringer van die HS Driehoek sprei sy vlerk in die verspring vir seuns o.15.
Sagte landing!
Hou bene hou!
Exit mobile version