SportSportSportSport

Kookwater atletiek by Dokkies Uitnodigings Inter

Dokkies se Uitnodigings Inter het atletiek uit die boonste rakke opgelewer

MEYERTON. – Die Hoërskool  Dr. Malan se Uitnodigings Interhoër wat vandag op sy tuisveld plaasgevind het, het op en langs die veld ʼn nuwe standaard gestel waaraan byeenkomste voortaan gemeet gaan word.

Die atmosfeer op die pawiljoene was ʼn sensoriese belewenis met die verskillende deelnemende skole (Oosterlig, Die Anker, Brandwag en Leeuwenhof) se leerlinge wat met klank en kleur hulle atlete tot nuwe hoogtes aangespoor het.

Die staalafskortings wat rondom die veld geplaas is, het gesorg dat die byeenkoms soos ʼn goed ge-oliede masjien geloop het. Alles het soos klokslag verloop. Niks en niemand was uit plek nie.

  • Die uitslae van die byeenkoms was ten tyde van die skrywe nog nie beskikbaar nie.
    Die cheerleaders van Die Anker in aksie.
    Hou bene hou. Die atlete geen mekaar gas in die middelafstande.
    ‘n Verspringer van die HS Dr. Malan land in die sandput.
    Veerkrag waar’s jou einde!
    Een van die HS Oosterlig se cheerleaders in aksie.

Back to top button