Die Emmies se Prestige-byeenkoms het vele hoogtepunte opgelewer
Verspring-aksie tydens die Laerskool Emfulenipark se Prestige-byeenkoms. Foto: Ettienne van Rensburg
VANDERBIJLPARK. – Die Laerskool Emfulenipark in Vanderbijlpark se Prestige-byeenkoms vroeer vandeesmaand op die DP de Villiers-stadion was ‘n reuse-sukses. Vaalweekblad was daar om van die aksie vas te vang.