NWU Valie in Varisty Cup groep

Varsitybeker-glorie wink vir jong losskakel van die Vaal

VANDERBIJLPARK. – Die Noordwes-Universiteit se Vaaldriehoek kampus glimlag breed nadat een van sy liefling rugbyspelers, Divan du Toit, die NWU Eagles se Varsitybeker-groep gehaal het.
Die jong losskakel het die afgelope twee seisoen vir NWU Vanderbijlpark en die Valke uitgeblink en hy sal eersdaags waarskynlik sy geleebtheid kry om homself in die Varsitybeker te laat geld. Die NWU Eagels se veldtog skop op 19 Februarie teen Maties in die Kaap af.

Exit mobile version