Valke soek fluitjieblasers

Sonder skeisdregters is die toekoms van rugby duister

VANDERBIJLPARK.- Om ‘n fluitjieblaser te wees kan een van die uitdagendste en belonende beroep of tydverdryf wees.

Die Valke Skeidsregter Vereniging is tans opsoek na nuwe kandidate. Belangstellendes kan die Vereniging op whatsapp by 067 409 5954 kontak of ʼn epos aan admin@valkereferees.co.za stuur.

Exit mobile version