Monnie-krieketspelers se harde werk beloon

Harde werk word altyd beloon, vra maar dié Monnie-wilgerlatswaaiers

VEREENIGING. – Van Wilgerlat swaai kan jy die Laerskool Vryheidsmonument se krieketspelers min leer. Die skool spog met vier spelers: Henro de Lange, Luca Joubert, Rudi Bruwer (o.11 Suid-Gauteng) en Josh Cloete (o.12 Suid-Gauteng) wat die onderskeie provinsiale spanne gehaal het.

Exit mobile version